Taste Responsibly

Other Activities

 

 

ESONA WINES - Dinner @ Caryl's 

 

CARYLS Small

 

 

WOLFKLOOF WINERY - Jo Martin Band plays Led Zeppelin

Led Zeppelin opt

 

Robertson Vryburgers Nagrit Onder -Die-Sterrre”

Vrydag 17 Oktober 2014

Bring jou bergfiets saam na die “Wine on the River” en skop die naweek af met ‘n nagrit deur ons vallei se wingerde.

  • ‘n Maklike 20 km met die rivier aan die een kant en wingerd aan die ander
    (+_ 250 m klim)
  • Begin 19:30 op die plaas Silver Oaks 6 km buite Robertson op McGregor pad
  • Koste R100 en sluit af met ‘n bier en boerewors “roll”
  • Kom geniet die aand saam met ons
  • Alle fondse gaan aan liefdadigheid

Navrae:Kosie van Deventer 0843261752; Gideon van Zyl 0823128479, Albert Rabie 0826071706

 

Click Here for more Great Things to Do in our Valley.

you-tube

Facebook

Twitter